Wednesday, December 16, 2009

in afrikaans..

U skud my los -
murg uit been uit vlees uit asem:
breek die hekke oop,
spoel na buite
oor klippe en harde woorde
nietighede onversamel in die son
blink ek verdof ek droog ek
dunner as 'n wens
'n vlek in plaas van ek

No comments:

Post a Comment